<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<aka>Lied drie vyf vier</aka>
<title>O Christus ons verlange</title>
<lyrics>[V1]
.C                    G
 O Christus, Ons Verlange,
.   F       G       C
 U Het Ons Heil Gebring.
.     C              Am - F
 Sal Ooit Ons Jubelsange
.  Dm         C      G
 U Lof Na Waarde Sing ?
.  C             F - C
 Vervul In Welbehae
.     Am          Dm
 Ons Harte Met U Gees;
.      C               Dm
 Skenk Ons In Hierdie Dae '
.    F    Gsus    C
 'n Ware Christusfees.

[V2]
.  C               G
 U Wat As Hemelkoning
.    F        G       C
 In Heerlikheid Regeer,
.     C             Am - F
 Maak Onder Mense Woning;
.     Dm         C     G
 Daal As 'N Dienskneg Neer -
.       C            F - C
 En Herders Vind 'N Herder
.    Am                Dm
 Oor Wie Hul Dankbaar Juig;
.   C               Dm
 En Wyses Vind Die Wysheid
.      F     Gsus      C
 Voor Wie Hul Biddend Buig.

[V3]
. C                      G
 Soos Kinders Met &quot;Hosannas&quot;
.    F        G     C
 Hul Koning Bly Ontmoet,
.    C         Am -  F
 En Sion Sy Messias__
.     Dm        C      G
 Met Jubels Kon Begroet -
.     C           F - C
 So Wil My Lied U Vrede,
.        Am       Dm
 U Heerskappy Besing;
.   C             Dm
 My Lof- En Dankgebede
.    F      Gsus   C
 U Juigend Hulde Bring.

[V4]
. C                   G
 Ek, Magteloos Gebonde,
.     F     G         C
 Word Weer Deur U Bevry;
.      C             Am -  F
 Ek Is Bevlek Met Sonde -__
.   Dm       C   G
 U Kom En Reinig My.
.     C            F - C
 Nou Leef My Dankgebede -
.    Am             Dm
 Nou Kan Ek Sing En Dien !
.    C                  Dm
 Nou Kan Ek Sterf In Vrede -
.   F      Gsus    C
 Ek Het My Heer Gesien !</lyrics>
</song>